Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

      My dood is nie meer
      ver nie.
      Ek sien dit aan
      elke boom se takke
      hang.
      Ek sien dit in elke vreemdeling
      se oë.
      Ek ruik dit in elke
      verwelkte blom.
      My missie is dié van ’n
      strompelende lyk wat net-net
      asem-
     
      haal.
     
     
     
     

      _______________________________
     
      foto: graveyard shift  deur Tertius Fourie
      © T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

my dood
so voel elkeen seker maar soms effe swartgallig.. mooi gepen... maar die lewe lag nog oopbek my vriend.. geniet elke oomblik!!
5 jaar 4 maande 6 dae 11 ure oud


my dood
Ja nee die dood spring ons niebbb
5 jaar 4 maande 1 week 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar