Gedigte

Titel: My eerste limeriek

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Daar was ‘n jong dame, sommer van hier
wat stories kon spin vir plesier
haar man smeek: asseblief!
sy’s op haar laptop verlief!
maar vir hierdie verslawing – geen kuur!



Kommentaar

Dankie vir 'n lekker lees
2 jaar 8 maande 1 dag 23 ure 59 minute oud


ek het dit geniet!! dankie!♥
2 jaar 8 maande 4 dae 18 ure 55 minute oud


Ek en my laptop het ook 'n vuriglike affair. Mooi man.
2 jaar 8 maande 4 dae 19 ure 40 minute oud


Nie 'n slegte eerste poging nie! Jou ritme is amper reg - maar jy het die idee redelik ...

nice

groete
tribalmoon
2 jaar 8 maande 4 dae 20 ure 1 minuut oud


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar