Gedigte

Titel: My Enigste Wens

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek loop die pad al lank deur die oggend dou
Die pad is altyd donker sonder Jou

Vanuit die mens gebore kom net mens
ek het altyd my lewe omgewens

Vanuit die Gees gebore kom die Gees
Uit stof ontstaan gemaak na bloed en vlees

Hier waar ek staan, staan 'n man
ek is reg om U te volg deur die reën en die stof
Hier waar ek kniel, kniel 'n mens
Jy is my enigste begeerte
Jy is my enigste wens




Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar