Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My God leef!
My God bestaan!
Hy beweeg!

My ou neef...
Is jy gedaan?
Voel jy leeg?

Jou God leef!
Jy wil bestaan!
Kom op dreef!

Al daardie goeters waarmee jy so stoei...
Gooi dit af en maak jou vry.
Laat God toe om jou lewensboot te roei.

Luitser vir die Stem wat na jou roep:
“Ek is jou Vader en jou God
en Ek is die Skipper van jou boot”

“Jy moet vir jou wêreld gaan vertel
Ek is God en beweeg met jou,
dis Ek wat jou wegkeer van die Hel!”



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

My God leef
Baie opbouende gedig. Ja ons God bestaan, Hy leef AMEN
9 jaar 1 maand 2 weke 5 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Voedsel vir die Siel

    deur Snuffelgids

    Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar