Weergawe:
Aantal woorde: 94
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Apr 2007
dit laat my soms yskoud!
My hart is fyn besnaard,
so, sonder welvaart,
Ek kan dit nie voorskryf,
kan die gevoel nie wegdryf!
In jou hande, is my hart nou,
te delikaat, om dit te ontvou,
Op my lippe, is jou naam,
soos engel sang, in sopraan,
Bruin poele, verswel my menswees,
in ‘n liefdeskolk, verdrink ek my stille gees,
Die gevoel, is so groot soos ‘n reus,
by jou, het ek geen vrees!
Wanneer my hande joune, soekend vind,
Is liggaam en siel rustend, in ‘n erdekruik weggebind.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog