Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


kom huis toe, kom tuis
as jy sonder heenkome is
as die liefde jou vergruis
ek wag, seker en gewis

hier is altyd plek
en joune is verseker
die tafel is gedek
met liefde in jou beker

jy sal altyd hier tuishoort
in my hart is jy ’n huiskind
hier is vir jou ’n rusoord
waar jy vrede kan vind
my hart is jou woning
kom, lewe soos ’n koning





Sidney E. Cloete



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar