Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tyd om aan myself te bestee,
waar ek vir niemand te ja of te nee,
vir niemand, van myself te moet gee,

ek alleen, niemand wat pla,
niemand wat enigiets vra,
weg van almal, vir ‘n paar dae,

myself weer vind,
my aan niks hoef te bind,
weer leef soos ‘n kind,

Eendag net ek , en my huisie, by die see.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Klink soos hemel!
10 jaar 10 maande 1 week 1 dag 13 ure oud


Die gedig val lekker op die tong. Almal het op een of ander stadium net 'n breuk nodig om jouself weer te vind.
11 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 18 ure oud


my huisie
ek dink nie dis n goeie idee om alleen in n huisie by die see te sit nie!
11 jaar 8 maande 4 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar