Gedigte

Titel: My Katjie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My katjie is so sag soos wol,
sy hou daarvan om wol te rol.
Haar tongetjie is skuurpapier
as sy jou lek op haar manier.

Haar ogies is viooltjies
haar voorkoppie vol plooitjies.
Haar neusie is ’n rooi kersie
haar magie ’n pienk kombersie.

Haar kleur is die van klei
sy lê tog so rustig by my.



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

Katjie
Ons het ook kstte en die beskryf hulle te mooi.
7 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud



Van ons Premium+ lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar