Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




in groen verskyn ek
en plant ‘n boom
in die rooi kartels
van jou hart
se omgeelyn

‘n wit sneeuvlok
val sag buite
teen die swart nag
waar stadsliggies
reënboë verf

knus binne
bied ek vir jou
my eie kersfees
heilige oomblikke
in goud


© Werner Die WoordSkilder – 20 Desember 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Rooi, groen en goud
Dis pragtig Werner. En dis presies hoe Kersfees hier in die noordelike halfrond (moet) lyk.
4 jaar 3 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


Kersfees.
Heng dis so mooi!!!
4 jaar 3 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


Kersfees
Pragtig
4 jaar 3 maande 1 week 4 dae 3 ure oud



Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar