Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer ek kyk na die helder strale van die son,
dan besef ek weereens God is my lewens energie bron.
Hy gee my krag vir elke dag,
Hy tel my op wanneer ek seer kry,
Hy't altyd 'n manier om my weer te laat lag.

My Hemels Vader is altyd daar,
Hy dra al my vrese en al my swaar!
Na 'n slegte dag met alles wat verkeerd gegaan het,
pak ek af by my God deur my daaglikse gebed.
Wanneer ek die wind teen my vel voel blaas,
kom ek agter maak nie saak wat ooit verkeerd gaan nie,
een ding is altyd goed want God alleen is baas.

Wees soos 'n kind in christus,
wees soos 'n lied in die lewe,
almal maak voute,almal sondig,
maar God leer ons om te vergewe.

Ek speel soos 'n kindjie in die modder, en sand,
Hy is my vriend en Hy hou styf vas my hand.
Moet nie bang wees nie,
Hy is jou Vader,groei saam Hom,
leef saam Hom, al nader en nader.

Wees sterk en staan teen die duiwel op,
leef in geloof, of jy gaan brand,
so wees versigtig, PASSOP!

Hy is my pappa, Hy is my lewens maat,
met Hom in my lewe: is ek tot ALLES in staat!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wat 'n begin...
met so 'n mooi geloofsverklaring. Welkom op woes!
7 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar