Gedigte

Bladsye:
Titel: My Kroon
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Maande later en my hart verlang
na die dames van my groep.
Hul is al lankal in hul eie swang
met elke dag se doen en late.

Ek wou so graag en gaan ook nog
die ander kroon op my kop dra.
Vir nou moet ek tevrede wees,
geduldig wees, dit gaan gou kom.

Die kroon wat wag is tog te fraai
dit blink in silver en glinster glans.
Die kroon wat ek wel nou hoog dra
is God se liefde in my hart.

God het vir my ’n man gegee en saam
het ons twee kinders groot.
Gekies was ek vir hierdie kroon
en trots is ek om dit te dra.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Waarheen met die Nuwe Wyn

    deur Christo Nel

    Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar