Gedigte

Titel: My Land
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My land – jy's krank van geweld

moeder aarde in donker weg gesmelt

al wat oorbly – skelete van weleer

kan ons tog die hartseer keer.


Tog elke oggend is die son nog betyds

volgens ons hemelse beleid

die maan skyn nog met sy bleek nag prag

terwyl ek gereeld na die ruimte trag.


Die wind roer nog aan die blare

al toi-toi die mense skare

die reën voed nog die aarde

my land van soveel waarde.


Jy bly my erfenis

as ek dink aan jou met deernis

wie is daar om sy wonde te verbind

voordat die leeu van geweld hom verslind?



Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

'n Baie goeie verwoording van die stand van sake en hoe baie van ons voel.
10 jaar 11 maande 6 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar