Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


dis Maart, my Lelie
en dit blom hier
in die Kaap . . .

die eerste fynbostakkies
het – sagpienk –
aan die bloei geraak

en die vergeet-my-nietjies
langs die dam
weerkaats vrolik –
in die blouste blou

maar ék, my Lelie
verlang nog allie tyd
. . . na jou




C. Shaw
1 Maart 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lelie
Wow Wow Wow .... hoor jy? Ek is woordeloos.
5 jaar 3 weke 5 dae 18 ure oud


die weervoorspelling
n KOrt liefdesbrief.
Wat die mooi saamvat..
en alles se...

een voorstel"
..vrek baie na jou

dink die ritme is dan beter..en die alliterasie werk.

5 jaar 4 weke 10 ure oud


Hmmmmm
Mooi gedig oor 'n lelie... of is dit 'n liefde.
;-)
5 jaar 4 weke 11 ure oud


My lelie
Aaaah dis so verlangend mooi :)
5 jaar 4 weke 14 ure oud


My lelie
Baie pragtige gedig, kalm en tot die punt
5 jaar 4 weke 15 ure oud


my lelie
propvol nostalgie en soooo mooi gepen dankie ook vir die pragtige fotos
5 jaar 4 weke 19 ure oud


Lelie
Dis pragtig Viooltjie.

Ek moet sê dat jy het 'n honger verlange het wat nie gestil of vergeet kan word nie. Sterkte.
5 jaar 4 weke 22 ure oud


.
Ai ... jy skryf regtig die mooiste verlang-na-jou gedigte!
5 jaar 4 weke 23 ure oud


lelie
dis so sag en teer verwoord, so sag seer. pragtig!!!
5 jaar 4 weke 23 ure oud


lelie
dit is soos Elizabeth se n pragtige eenvoudige en treffe3nde werk
5 jaar 4 weke 1 dag 3 ure oud


lelie
Ek hoe veral van jou 2de strofe,

pragtig, eenvoudig en treffend!
5 jaar 4 weke 1 dag 7 ure oud



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar