Gedigte

Titel: My lewe

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



In oker en bruin het ek verdwyn,

myself verloor in spatsels kleur

in kuns en klank die hééldag lank

deur ongetelde ure

en vrede teen my mure.



Kommentaar

My lewe..
hierdie vrolike swanger van geluk woorde ervaar ook ek saam met jou!
`en vrede teen my mure` gedeelde belangstelling/liefde
Jou woorde laat my tintel!
1 jaar 9 maande 5 dae 6 ure 14 minute oud


So mooi!
1 jaar 10 maande 3 dae 2 ure 7 minute oud


wat 'n pragtige spatsel van woorde....
1 jaar 10 maande 1 week 1 dag 5 ure 10 minute oud


Beautiful...

"What art offers is space - a certain breathing room for the spirit." ~John Updike
1 jaar 10 maande 1 week 5 dae 1 minuut oud


Dit klink salig.
1 jaar 10 maande 1 week 5 dae 19 ure 5 minute oud


Duime op
1 jaar 10 maande 1 week 5 dae 23 ure 59 minute oud


die vrede en geluk wat dit jou bring, word uitgeroep in jou laaste reël, dis so mooi geskryf.
a.
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 9 ure 2 minute oud


beeldskoon soos gewoonlik! Jy beskryf 'n 'n idilliese bestaan, 'n droomlewe waar die geluksaligheid van klank en kleur die leser ook kan omring terwyl ons in ons argaiese en saai bestaan jou digvers kan optower. Puik Sussa!!!
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 9 ure 35 minute oud


Ag, maar dis lekker om so te verdwaal! En jy bewoord dit minimalisties en pragtig!
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 9 ure 36 minute oud


Sussa jy is gelukkig dat jy soveel talent het om jouself te kan verloor daarin.
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 10 ure 16 minute oud


WOW! Ek hou van die prentjie wat jy skets met woorde
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 10 ure 57 minute oud


alles geselfportret in net 28 woorde.
beautiful.
Kosbaar.
Dankbaar.
1 jaar 10 maande 1 week 6 dae 11 ure 18 minute oud



Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar