Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My lewe is n pad ,
jy is die oorkant ,
en ek eenkant .
En ek moet oorgaan .
Maar die kar is lankal weg .
Herfsblare volg my soos kinders oor die pad .
Is ons nie ook so nie ? :
skarrel verward deur die lewe ,
tot iemand op jou trap...en dan...

My lewe is n pad ,
en jy,s aan die ander kant ,
en ek,s die kant .
En ek moet hom oorsteek .
Maar die verdomde kar
toe jy hom oorgesteek het is nou weg .
Noudat ek hom nodig het
om my daar te kry

Jy was stil , nederig , eenkant ,
daarom wou ek n foto van jou hê ,
n stukkie Hemel in my hand
se lyne vasgelê .
Bang druk ek jou teen my vas ,
wagtend vir jou herinnering in my kas .
Ek voel vir die res van my lewe die seer ,
al kan ek nie meer .
Die nag is n roof wat om my vou ,
donker wat niks terughou .
Ek wou nie totsiens sê nie .

Ek wens jy wil iets sê
om my beter te laat voel ,
enigiets , net solank ek
jou stem kan hoor .
Onsigbaar , ondeurdringbaar ,
breekbaar , verdringbaar ,
sien ek jou nog alles bring



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar