Jou vel soos sagte fluweel
Jou durf soos Joan of Arc
Jou kop soos Einstein
Jou lyf soos Marilyn Manroe
Jou hart soos myne
Jy,Jy,Jy my mooiste lief
Lees ander gedigte deur WynandS
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Anze Bezuidenhout
Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout