Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos die blare begin groen raak
Die asem van die winter min raak
Die wind al woester begin waai
In die Kaap se baai
So groei my liefde vir jou
Vars, soos die oggend dou
Sal ek ons eerste soen vir altyd onthou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

liefde
Pragbeskrywings hier ingevleg.
5 jaar 5 maande 1 week 6 dae 2 ure oud


my liefde vir jou
sagte en nostalgiese woorde so mooi gepen
5 jaar 5 maande 1 week 6 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar