Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy het in my drome g e w a n d e l
en ek is te bang om daaroor te s k r y f
want die vulgere romantici van my hart vertel 'n s k a n d e
wat my wense met een teug weg w u i f.

Ek sal deur die lewe gaan en twyfel wat jy v o e l
terwyl die jakarandas op die warm teer my weg b a a n
soos ek 'n fantasie met 'n glans vir jou b e d o e l
en jy my asem met jou metafore weg s l a a n.

Een ding weet ek sonder t w y f e l
dis deur jou dat die siel genees w o r d
JY is, en daarom is EK.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Besonders!
Jou gedig praat tot diep in my siel!!! 'n Gunsteling, verseker!
Jy is, en daarom is Ek
Sjoe!
9 jaar 6 maande 1 week 2 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar