Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is die lig, wat my laat skyn,
Jy is die leisels , wat my lei
Jy laat die sterre helder skyn,
Jy ontwerp my toekoms pad,
Daar waar die liefde leef vir my.
Jy is my hart se klop, jy is my elke asemhaal,
Jy voltooi my telkemale,
Jy maak my die vrou wat ek wil wees
Jy is my vrede, jy is my hoop.
Jy het my lewe oor gekoop.
Jy is die rots waarop ek staan,
Langs my waar ookal ek moet gaan,
Jy is my skaduwee, my weg
Jy is die kompas wat my rigting gee,
Jy vat my na n beter plek,
Jy neem my siel, jy maak my vry,
Jy sprei my vlerke, jy vlieg saam met my.
Jy is my oggend en aand,
Jy vul my aan, jy is deel van my
Ons is een. . .



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar