Gedigte

Bladsye:
Titel: My Mamma
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Gaaitjie in my maag herinder my
Eens op 'n tyd was dit net ek en Jy
Volkome afhanklik van mamma was ek gewees
Tog het ek mamma nodig, nogsteeds

'n Ma en dogter nou soos een
Afstand tussen ons harte is daar geen
Ek wil dankie se dat mamma altyd daar is
Van mamma se omgee en liefde is ek bewus

Van baba tot vrou het mamma na my gekyk
'n wonderlike mamma wat ek nie kan vergelyk
Dankbaar is ek elke dag
Vir mamma se doen en late altyd so sag

Respek sal ek altyd vir mamma hê
Een ding nog oor om vir mamma te sê:
Vir 'n better mamma kon ek nie vra
Engel gestuur deur God om my deur die lewe te dra



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mamma
'n Ma is 'n Ma is 'n Ma.
En bly altyd 'n Ma.
Ook en veral as sy eendag oud en bedurftig is.
En ons kan haar so bietjie teruggee wat sy geskenk het.
Ook by die seuns.
Ek weet, ek het ook so ene gehad.
Dankie.
GvT
3 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud


Mamma
Jou ma moet baie trots voel - mooi ode aan haar.
3 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 12 ure oud


Mamma
Wat 'n pragtige, eerlike ode aan 'n ma!
3 jaar 10 maande 2 weke 5 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Ander Vrou

    deur http://www.woes.co.za/

    Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar