Gedigte

Titel: My Oupa
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

O, ek’s so bly,
Oupa sê hy’s lief vir my!
Hy sê weet jy wat?
Jy is my klein skat!

Nou wil ek vir Oupa sê
dat hy in my hartjie lê.
Ek is net so lief vir hom –
al loop hy soms en brom!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

In haar hartjie...
of is dit sy hartjie...hierdie Oupa weet hoe om in kinderharte te kruip. Pragtig!
8 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar