Gedigte

Titel: My Pakkie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

MY PAKKIE

Jesus het vir my ‘n pakkie gegee, toe gedraai in papier.
Hy’t gese “wees versigtig, die aflewering van die pakkie mag dalk net jou lewe lank duur.”
Ek het vir lank die pakkie in my agtersak gedra Tot die dag wat Jesus my die volgende vra…
“Ken jy my nie meer nie? – Voel jy nie my seer nie?”
“Jesus, hierdie pakkie is al so lelik – die papier is geskeur, al nat gehuil met trane.
Daar is tot ‘n bloedstreep op en ek weet nie eens waar dit vandaan kom.
Ek kan nie meer my pakkie vir iemand anders gee…”

“Ag my kind, daar is nog soveel wat jy moet leer. Dis nie ‘n makkie vir jou nie my kind. Dis die pakkie vir mense wat my nog moet vind. Gaan deel nou my pakkie met bloedstreep en al, met die mense van die wereld… Vir altyd en tot Nou.”




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek wens God wil met my ook praat. Great gedig!
13 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 20 ure oud


Hi Blanche

Dankie vir jou kommentaar. Ek hou van hierdie een van jou. Goeie werk!!! Ek sal probeer om so veel van jou skryfstukke te lees as wat ek kan in die volgende paar weke, en wees verseker ek sal vir jou kommentaar lewer as ek daarvan hou.

Groete

Johan du Preez.
13 jaar 9 maande 1 week 2 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar