Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

rooi soos herfsblare
wink hy my nader
vlink vee ek ‘n traan
weg oor my wang

ongeloof lê vlak in my oë
sukkelend sak ek neer op my knieë
my hand reik uit
na 'n verweerde rooi blikbeker

ek koester hom teen my aan
voel die koue blik teen my vel
herrineringe van lank gelede
speel soos 'n film voor my verby

lus vir ‘n boeretrosie
kom lê vlak in my dorstige mond
in jou my ou blikbekertjie
saam met ma in ons wonder tuintjie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Rooi blikbeker
Ai, dis nou anderste blikbeker herinneringe wat jy hier oproep. Baie baie mooi.
7 jaar 3 dae 8 ure oud


rooi blikbeker
So roep ons mooi herinneringe terug. Pragtig beskryf Ans, mens sien die toneeltjie voor jou. Knap gedaan.
7 jaar 3 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar