Gedigte

Titel: My See
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Onthou jy daardie oggend op jou ma se stoep
Ek het my see veruil vir joune
Toe ek die branders in St Helena baai hoor roep
Ons koffie was koud en die bries koud teen ons gelaat
Uit die hoek van jou oog het jy vir my geloer
Dood stil
Maar jou glimlag het boek dele gepraat
Met my geestes oog het ek in jou bineste gedelf
Ek het gewandel tussen goeie herhinderinge van jou kinder dae
Maar in die donker hoekies
het ek 'n weerkaatsing gesien van mysef
Ons is albei effe stukkend na die jare
Die Here weet hoekom
Dit is waansinige bloed wat vloei in ons are
Ons sal kry wat ons toe kom
Soos die branders van vêr kom en breek oor die vuil wit sand
Soos God besluit wie sal lewe en wie sal brand
So seker is ek oor hierdie raaisel
Met jou vingers stuif in die holte van my hand



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

my see
jou inleiding werk mooi vir my ... ja dit is goed dat more liewers duister bly.. mooi gepen
5 jaar 6 maande 3 weke 6 dae 23 ure oud


my see
Ons sal nooit weet wat more op ons wag nieen seker ook maar goed so ne.
5 jaar 6 maande 4 weke 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar