Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het God gevra, om jou te dra,
ek’t hom gevra, dat niks jou moet pla,
weet jy, jy kan Hom enigiets vra?
Weet jy, Hy is ons almal se Pa?

Hy’t sy Seun gegee, om ons te verlos,
dit het ons nie ‘n sent gekos,
God weet, ons lewens word soms bros,
Hy wil nie hê, ons moet dit op mors!

‘n Nuwe jaar, met baie uitdaagings,
ons motiewe is nie, soos wit lakens,
kom ons bêre ons stryd wapens,
kom ons dink, aan Sy Seun, se laaste asem!

God is lief vir ons, Hy is genadig,
Sy hulp aan ons, is ook nie stadig,
Hy is ons ewige anker, Hy is waardig,
In die dag,gee Hy sonlig, die nag, maanlig!

My wens aan jou, dat jy Sy liefde sal aanskou,
dat daar nooit twyfel sal wees, of berou,
dat Sy grootheid, jou altyd sal omvou,
en dat jy vir altyd, op Hom sal vertrou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

    deur Francis Gillieron

    Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar