Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Deur die breek van roggelende branders
korrel ek klippie in die oseaan
en botteltjie blou met papiertjie opgevou
'n versie spesiaal vir jou.

Ek het my hart kom soek onder die mantel van sy roep
want die wind in ons seile het my rigtingloos gelaat

Jou woestyn verruil vir die diepblou see
waar water groei en teel en teer

Soos mos uit die verlede
die rotse oor my pad
weer geleer van gee en deel

My skip het seile lief,
maar die storms het gaan rus
met die aanslag van die gloed in sy kus.
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Komentaar
Powerful . . .

Baie baie powerful, dus geniune great.

Hoop jy het `n great naweek.
11 jaar 7 maande 1 week 4 dae 14 ure oud



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar