Weergawe: 1
Aantal woorde: 102
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 02 Nov 2009
deur jou menswees my hartseer probeer spaar,
hoe’s dit moontlik, dat ons nou verby mekaar kan leef,
was ons nie eens soos familie, jy my niggie ek jou neef?
Jy’s soos my eie bloed, so na aan mekaar, soos ‘n suster!
Lekker prêt tye saam, ek onthou dit soos gister,
ek verlang na jou my familie lid van ‘n ander ma,
‘n brief, oproep, sms of e-pos, is dit so baie gevra?
praat tog met my, laat my nie langer ly,
as ek jou ooit leed angedoen het, vergewe my?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word