Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die eerste morenslig,
bring n nuwe gedig.
So uit n gebroke moeders hart,
n hart vol seer,vol hoop,vol smart.

Mag vandag nuwe vreugdes bring,
ons soos voorheen van geluk laat sing.
Laat ons mekaar weer vas kan hou,
en saam aan n beter toekoms bou.

Al die verdriet en haat op sy,
al die harde woode en seerkry verby.
Mag die dag n wonderwerk wees,
een sonder verwyte,skimpe en vrees.

Die moeder hart,
was vir te lank gedompel in smart.
Die woede,die pyn die seer,
het my siel verteer.

Elke dag verlang ek na jou glimlag,
en soek ek in jou oe na krag.
Ek weet dit is n staduim waardeur j gaan,
maar weet jy is my lewe,my seun,my bestaan.

Love forever...










Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tiener
Moederliefde is iets wat nie vervang kan word nie. Vrede en rus vir jou
4 jaar 10 maande 2 weke 19 ure oud


Tiener
diepseer gedig.. ja die storm en drang van tieners kan n moederhart so diep beseer... baie mooi gepen
4 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 13 ure oud


tiener
Hulproep hier raakgelees vir vrede. Mooi ode aan seun.
4 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar