Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hy is my Rots
Ek sal nie wankel nie

Hy is my Skuilplek by wie ek skuil
Ek sal nie vrees nie

Hy is my skuld en sterk Verlosser
Ek word beskerm en is gered

Hy is my veilige Vesting
My siel kan rus



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

veilige vesting
Amen dis pragtig
4 jaar 4 maande 4 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Besoeking

    deur Kobus van Eden

    DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar