Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met trane het die tyd stil gestaan
Lewe het my verby gegaan
Verlede was my hede
Met geen keer het dit my ingehaal

Handjies toe gevou
Wou ek die pyn by my hou
Met ‘n seer kon ek voel
Het my lewe ‘n doel

Sonder die pyn is ek nie heel nie
Spreek ek nie ‘n woord uit my keel nie
Berigte vorm nie meer uit my pen nie
Weet ek nie meer wie ek is nie

Jare lank koester ek my verdriet
Is ek daarin gegiet
In my kokon
Staan ek alleen voor my vuurpeloton



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

My Vuurpeloton
Dit verstom my dat n mens so gemaklik kan voel met pyn. Passop net dit word n verslawing. Dit was regtig waar n gedig wat ek oor en oor sal lees.


Groete Demon
11 jaar 2 weke 6 dae 7 ure oud


Snaaks hoe pyn soms mens se enigste realiteit word...
MOOI geskryf!
11 jaar 2 maande 2 weke 23 ure oud


mooi vertel
a.
11 jaar 3 maande 1 dag 16 ure oud


Know the feeling....Time for a truce.
11 jaar 3 maande 2 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar