Gedigte

Titel: My wens
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Hééldag hoor ek die kwikstertjie hier buite,
sy lang, dun fluit
as hy staan, as hy gaan
kyk ek by die venster uit
vang my oog sy wip-wip
in die somerson,
wéét ek dat ek en jy
ook weer sal sing en fluit soos hy



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wens
Ons moet altyd met oorgawe glo.
2 jaar 3 maande 6 dae 22 ure oud


Z
Die hoop beskaam nie. Die kwikstertjie fluit ook maar van oomblik tot oomblik onbesorgd.
2 jaar 3 maande 1 week 13 ure oud


***
Die wéét is beter as die hoop. Geloof mooi vasgevang, E.
2 jaar 3 maande 1 week 16 ure oud


ek wens
En met ons Skepper se genade is dit moontlik.
2 jaar 3 maande 1 week 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar