Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy naam virewig, Gabriel.

. . .

Hy was groot gebou
Met oë so blou
het hy my hart gewen.

Met sy woorde min
het hy in my siel geklim
en my roerloos vas gepen.

Hy't my mooi hanteer
ek het soveel geleer
hy't my wilde hart getem.

Maar die breëbors man
wat duidelik kan
het my in my trane toe laat swem.

Met sy woorde strak
en my hart so mak
het ek teleurstelling toe leer ken.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar