Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op ‘n harde klip
lӗ ‘n kussing vuil
en vrot
deur die wind en weer
vereneweer

Die mense loop
‘n wye draai daarom
en ander weer
iewers
in hul binneste
gaan gevoelens oop

Skielik pootjie my gedagtes
en trek my teen ‘n heuwel af
hier is baie armoede op straat
die verval van die samelewing
begin met die verdowing
van skaamtegevoel
vuil siwwe denke
wat bose drome vang

Mag ek dan my sakrament
rig aan die President
en vir die land
'n nuwe kussing koop



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pesident
Applous vir jou! Dis puik gedaan.
4 jaar 1 week 2 dae 6 ure oud


anker
Iets nuuts uit jou pen. Knap gedaan
4 jaar 1 week 3 dae 6 ure oud


anker
pragwerk suzette
4 jaar 1 week 3 dae 9 ure oud


n anker
PUIK gepen Suzette
4 jaar 1 week 3 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar