Weergawe:
Aantal woorde: 57
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Dec 2007
Sou ek wens vir ‘n ander spraak?
Sou ek myself langer wou maak?
Sou ek vuur spoeg, soos ‘n draak?
Vir wie, sou ek wou vermaak?
Sou my lewenswyse, iemand baat?
Ek sou geen een, wou haat.
Sou mense na my kom, vir raad?
Dankie Heer, U het my, perfek gemaak!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur hopeanointed
Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!