Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy bid
bid vir geluk
voor tyd en hoop
jou hart uit sy kas uit ruk
liefde skeil in die skadus
donker
buite sig
die samelewing lieg
dis 'n eentonige klug

Het die Here van ons vergeet
ons gelos met niks anders as leed
jyt gese dis verby voor dit begin
staat gemaak op drank
gehoop dit gaan ons vêr bring

Mag geluk jou vind
jou siel en jou ligaam weer eendag bind
hierdie is my laaste totsiens
toe gedraai vir jou met 'n lint

Mooi bly
altyd jy bly
ek sal weer my hart kry
die wêreld wag
jy's vry



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gebed
Ware en wyse woorde Henco.
6 jaar 2 weke 5 dae 2 ure oud


Gebed
Dis waar tanie, dis nie altyd maklik om volgens die reëls en norms van die samelewing te leef nie, dinge is nie altyd maklik nie, raak nie altyd beter nie, soms bly die seer net by jou.
6 jaar 2 weke 5 dae 22 ure oud


gebed
Henco, ja dit weeg swaar. Die lewe is nie n pretpark nie,die samelewing lieg!! sooo waar ne?
6 jaar 2 weke 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar