Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek ken hom nie,
die lang man wat hier langs my sit en wag,
soos baie ander -
Toe ons eerste woorde handevat
spring my huil uit
(net God weet hoe ek gesluk het om my trane binne te hou)
Trooshande vou myne toe
meegevoel stroom in Onkologiegange
oor ons altwee se wange



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Engel
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die KANSA projek.
1 jaar 10 maande 1 week 1 dag 17 ure oud


Engel
Ek stem heelhartig saam met Zymrly!
1 jaar 10 maande 2 weke oud


Z
'Toe ons woorde handevat...' skitterend.
Jy vertel hierdie ervarings so eg menslik dat jy mens intrek tot in die wagkamer.
1 jaar 10 maande 2 weke 14 ure oud


n engel op my pad
En so gereeld mens sien hul soms net nie elke keer raak nie
1 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 23 ure oud



KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar