Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek was altyd 'n negatiewe persoon
Niks was ooit lekker of mooi nie.
Niks was die moeite werd om oor bly te raak nie.
Ek was altyd 'n negatiewe persoon.

Toe kom jy, Inspirasie in my lewe
en wys my wat ek alles het
om voor dankbaar te wees.
Jy het bewys: die lewe is 'n fees.

Jy het my oë oopgemaak deur te sê:
"jy wat so ondankbaar is oor alles,
kyk na 'n klein swartetjie; gee hom 'n
klippie en hy sal dankbaar
ure sit en speel daarmee.

Ek wil vir jou, Inspirasie,
Baie dankie sê vir my nuwe lewe
Elke keer as ek weer negatief voel,
Dink ek aan jou, Inspirasie se woorde.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wie was my inspirasie?
Hierdie gedig is geskryf en het ek opgedra aan 'n vriendin van my. Lizanne Pretorius. Baie dankie vir jou bystand gedurende daardie tyd.
10 jaar 2 maande 3 dae 6 ure oud


Jy skryf regtig so gemaklik. Ek hou hiervan.
Groete,
PM
11 jaar 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar