Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis moeilik vir my om liefde te beskryf,
ek voel soos net ‘n dobber wat op die see se water dryf.
Als wat jy doen maak my ‘n better mens,
als wat ek kry, is dit waarvoor ek wens.

Jy is amazing jy bring die beste uit my uit,
jy maak my nooit seer, oor jou is ek nie spuit.
Jy gee my krag, jy gee my moed,
onthou net een ding: ek wil jou noooit weer groet!

Jy hou my vas, jy dra my vêr,
een ding is verseker: jy is my verskietende ster!
Met jou kan ek wens, ek kan lewe, ek kan lag.
Jy speel met my. Jy maak my giggel, jy maak my dag!

Baby jy is ongelooflik, ek sal atyd by jou staan,
en saam sal ek en jy die lewe aanpak,
saam in ‘n enkel baan.

Jy laat my weer glo in iets ek dog wat nie bestaan,
maar weereens, by jou, is al waar ek wil staan!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kommentaar
Interessante vers. Ek vermoed jy het bedoel 'spyt' in plaas van 'spuit'. Ek vind die Engelse woorde ietwat steurend, maar ek dink nie dit doen noodwendig afbreuk aan hierdie vers nie. Ek dink ek assosieer bloot net nie gemaklik daarmee nie. Maar ek dink dis 'n lekker vers van jou hierdie. Goed gedoen.
7 jaar 8 maande 6 dae 8 ure oud


...
Absoluut beautiful!
Dis darem wonderlik om so iemand in jou lewe te hê (Ek weet want ek het ook so ene).
Geniet dit! Ons almal verdien dit om daardie geluk te smaak...
7 jaar 8 maande 1 week 3 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar