Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In geloof het ek myself verloor
ek het nog altyd geglo
God is 'n wese ongegrond
'n konstante gat in my siel
deur die lewe geboor
drank en sigarette
het my laat beter voel daaroor

Jy het probeer, Jyt Jou bes probeer
Jou laaste asem
het soos die Gees op my gedaal
die vrede van my vlees geskeur
dit was tyd, Hy het Jou kom haal

Die bose geeste het met eens bedaar
die donker het verwdyn
die Kruis is aan my geopenbaar
'n swart skaap weer rein

Jy het probeer, Jyt Jou bes probeer
in die stilte van die nag
het Jy Jou doel bereik
'n waardevolle les is geleer
ek sien Jou by die poorte
van die Koninkryk



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar