Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou silhoette – ‘n dansende vlam,
af geëts in die sluit van ’n oog,
’n halwe skadu jou beeld,
my gevoel ’n enkele monoloog.

’n Dans met die noodlot,
kortstondig ’n liefde wat bloei,
’n leeftyd se lief,
’n enkele saad wat groei.

Kierang, kierang ’n rou hart,
wag ek nogsteeds – ’n halwe smart,
spelend jou beeld,
kog’lend jou tart.



Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kierang
Ek is stout oor jou beskrywende woorde van kierangs maar tog met verwagting steeds.

Jou strofes: "’n leeftyd se lief,
’n enkele saad wat groei. - en -
spelend jou beeld,
kog’lend jou tart." is die mooiste mooi.

Ek merk hierdie gedig as 'n gunsteling van my.

Baie geluk!
10 jaar 1 maand 3 weke 6 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar