Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is mooi , al jou lyne , elke lyn van jou ,
ek ervaar jou gister , vandag , môre , nou ,
my hart , my klop , elke klo bly jou onthou .
Jy is mooi , al jou lyne , elke lyn van jou ,
jy,s n foto , dit n raam wat jou omvou ,
en el bly jou in my hande hou
en my vingers oor jou gly

terwyl my trane op jou agterbly .

Met elke kleur van jou ,
elke geur wat jy hou ,
n lelie van die dal ,
wil ek jou pluk as God net sal ,
jou blom n wese wat aan my klou
terwyl ek oor jou skim rou .
Jy,s n godin
in my wêreld , en ek n mens daarin .

Jy sê jy moet teruggaan , en ons tyd is min ,
maar ek wil soos n kind aan n teddeibeer vasklou
jou vir ewig hou .
Want hulle liefde is langer ,
al is die lewe net n ruk
en n kind se dae net n snik
in die lewe se huil .
En na alles is daar altyd n Hemel waar n kind
en sy teddiebeer kan gaan skuil


- Cornè Etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Teddiebeer
Pragig gepen, ek kan egter net jou eerste 2 inskrywings vir die projek gebruik aangesien die opdrag duidelik aandui dat slegs 2 inskrywings per afdeling aanvaar word
4 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Agter Geslote Deure

    deur Johan Botha

    Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar