Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'N kleine baba reeds beplan,
geskape deur God, 'n ware Man.

Sagies voel mamma my skop teen haar lyf,
bruin en fyn is my haartjies, soos die vere van 'n duif.

Sy voel my asem haal,
sy voel my beweeg,
en sonder my in haar magie,
weet ek haar hartjie is leeg.

Sy gee my al die nodige aandag en omgee,
al is ek nog nie eers daar,
Die tyd kom nader,
sy sê sy dra nou swaar.

Na nege maande wys ek my gesig,
en vir die eerste keer sien ek die skêrp lug.

Warm en snoesig lê ek teen haar liggaam,
veilig hou sy my na aan haar,
na die harde kraam.

Ek en sy vind dadelik mekaar en ons is een,
maar einlik is ek net 'n engeltjie, wat God aan haar leen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Enge geskenkie
Baie mooi verwoord!
7 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    slavin

    deur Maangodin

    Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar