Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(aan ons familie en vriende)

Seisoene kom en gaan
so is ons winters ook verby.
Mens vergeet so gou met keuses wat jy maak
word soveel meer geraak
Jul was nogtans daar
al is besluite nie atyd goed verstaan.

Ons is vergenoegd
tekenend van ons bestaan,
‘n nuwe begin vir ons twee saam.
Glo ons jul sal steeds daar wees
iemand nuut om te leer ken
nuwe bande dalk alreeds gesmee.

Wees bly saam met ons
Onthou ons in jul gebed.
‘n nuwe begin
Lente vir ons……….



Spaar Geld op Versekering


Van ons Premium+ lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar