Weergawe: 1
Aantal woorde: 44
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 12 May 2009
so baie om te bemin,
die lewe opnuut, vars ontgin,
lekker herinneringe, mooi drome,
van ‘n plek, soos Rome,
rustig, onder groen, wilger bome,
vir altyd, mooi versier,
die vrolike warm vuur,
die einde, van ons lewens uur.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.