Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Voorwaar, die nuwe jaar aangebreek !
Weggegooi sy oujaarskleed
Nou dam daar nuwe water saam
Gaan ons trap, of kan bly staan?
Gaan die wêreld ons verslind
met leë beloftes ons verblind?
Niemand ken die toekoms nie
Buig maar nederig die knie
Kry `n makker om by jou te staan
Vertroue kan soms maklik taan
Daarom moet ons bly glo
Staatmakers kom reg van Bo




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar