Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek hoop jy het sover
‘n wonderlike dag
Ek hoop jyt iemand gekry
wat jou eindeloos laat lag

Iemand wat by die trappe staan
Iemand wat aandagtig wag
Iemand wat die verkeerde een gaan skrik maak
en ampe broek nat maak van lag!

Toe ek vir jou se dat dogtertjies nie poep nie
het jy aandagtig geluister
en seuntjies verstaan nie
dat ons eintlik net in ons panties fluister

Jy is so goeie vriendin
maak my lekker lag
vir Kim Kardashian
Wat steeds op die lughawe wag!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

'n Persoonlike GRAPPIE
Aan my vriendin Karen Eybers... Hierdie is ons persoonlike grappie... Google help soms vir algemene kennis en ek sal jou op hoogte hou met die nuutste celebrity nuus... en vertel van die Kardashians...
7 jaar 10 maande 2 weke 2 dae 7 ure oud


...
Het dit baie geniet!
7 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Susanna Maria Magdalena

    deur Lorelei

    Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar