Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit ga goed met die een wattie na die raad van die Godlose luister nie en nie met Godloses en spotters maats is nie, maar in die Bybel gelukkigheid kry en dit in die dag en nag bedink.
Daai mens is soos `n boom by die water, hy dra sy vrug op tyd en sy blare issie droog nie.
In allie goed wat hy doen, gaan hy vorentoe
So gaan dit nie met die Godloses nie
Godloses is soos uitmekaargewaaide vuilgoed
Hulle kan hulle nie gedra as die Here hulle vertel nie
en daar is nie plek vir hulle tussen die Heiliges nie
Regtig,
Die Here vat die Heiliges op hulle se pad,
maar die Godloses se pad lei tot niks



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Psalm
Op jou manier bring jy tog die boodskap oor
5 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar