Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

"En uit die chaos kom daar Lig"

Gewaterde spieelbeelde ontrond die spasie van klank
wat doudrup daar agter.

In die donkerste weerkaatsing van siel
blink 'n tikkie lig.

Dis 'n goeddeurdenkte chaotiese maan se silwer ring
wat jou dalk terug mag bring.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar