Weergawe: 1
Aantal woorde: 168
Kere gelees: 2325
Datum gepubliseer: 07 Jul 2011
Omdat ek alklaar so baie van jou hou
Kupido met sy pyl en boog
skiet liefdespyle laag en hoog.
Met ogies skitterend blink vir jou,
Skryf ek ‘n “silly” gedig vir jou.
Elke oomblik saam met jou het ek nog net geniet
Wanneer jy my hand vat in joune is daar nog ‘n vonkie wat skiet
Ek geniet ons gesprekke
Ons altwee lag vir dit altyd so lekker.
Ons kan in stilte sit en nie eers ‘n woord uit kry
Dit maak dit interessant, want dan volg ‘n lekker vry (lol)
Ons bly so bietjie ver uitmekaar
maar tog voel jy altyd daar
al sit ek net en staar
weet ek die gevoel wat ek vir jou het is waar.
Mag ons nog baie Valentynsdae saam hê
Ek’s joune jy moet net sê!
My hart is kosbaar jy moet dit mooi oppas
Dis meer kosbaar as die duurste porselein glas
So bewaar my hartjie
En bly altyd so oulike skatjie.
Lees ander gedigte deur Trippelbokkie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
(2013-05-24 23:00:00 - 2013-05-25 23:59:59 )
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.