Weergawe:
Aantal woorde: 85
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 22 Aug 2007
my arms, om jou omvou,
jou vir lank aanskou?
Vir altyd, nie net vir nou!
My binneste, is seer en rou,
ek’s jammer, wil nie verbrou,
die liefde, sal nie verflou!
Is die lewe regtig so blou?
Ek het fouteer, het baie berou!
Sien jy ook uit, na die môre dou?
Soos die maan aan die donker klou,
So, voel ek teenoor jou!
Jy’s ‘n wonderlike vrou,
ek weet, jy is getrou,
saam, kan ons ‘n huis bou!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.